
| 1. | PlayUKinternet sal as jou diens agent optree in die aankoping namens u deelname aan die UK Lotto. |
||||||||||||||||||
| 2. | Koste sal ooreenstemmend wees met die verklaarde fooie. | ||||||||||||||||||
| 3. | Dit sal u verantwoordelikheid wees om seker te maak dat die korrekte instruksies aan PlayUKinternet gegee is om die aankoop van deelname te kan doen. PlayUKinternet sal geen aanspreeklikheid vir enige foute wat dalk mag voorkom aanvaar nie. |
||||||||||||||||||
| 4. | PlayUKinternet kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlore of vertraagde transaksies wat veroorsaak word deur die mislukking van die UK Lotto rekenaar of vir enige ander rekenaar of kommunikasie fout wat kan voorkom in die transaksie van die besigheid nie. |
||||||||||||||||||
| 5. | PlayUKinternet kan nie aanspreeklik gehou word vir enige laat kennisgewing van deelname vir ‘n spesifiek trekking nie. Dit is die verantwoordelikheid van die individu om seker te maak dat hulle bestellings betyds vir die trekking geplaas word en dat hulle bewus is van die afsny tyd van die trekkings. As die individu nie ‘n bevestiging deur e-pos van hulle bestelling ontvang nie (omdat die speller se IDV nie werk nie) moet hulle kyk (voor die afsny tyd) na hulle eie internet transaksie-geskiedenis vir bevestiging van hulle deelname. Die individu het dan die keuse om die bestelling in die volgende trekking te plaas. Ons kan nie aanspreeklik gehou word as u deelname te laat ontvang was vir ‘n trekking en u het ‘n wen kombinasie gehad vir daardie trekking nie. |
||||||||||||||||||
| 6. | U Kredietkaart sal geprosesseer word wanneer die bestelling volledig is. As u kaart misluk om die transaksie te geprosesseer sal u in kennis gestel word. |
||||||||||||||||||
| 7. | PlayUKinternet sal as ‘n groep bestuurder in die insameling van prysgelde optree. Hierdie gelde sal aan u betaal word, min enige opgehopte rente en die 10% agentskap fooi (vir bedrae wat gelyk is aan of £1000 oortref) binne 10 werksdae van die ontvangs vanaf Camelot Limited (of wie ookal die organiseerende maatskappy vir die UK lotto op daardie tyd is). | ||||||||||||||||||
| 8. | Alle wengeld sal direk in die ondertekenaar se bankrekening in betaal word, in hulle keuse van Ponde, VSA Dollars of Euro’s sodra hulle die Kontant Ontrekkings opsie gekies het en al hulle vereiste besonderhede in gevul het. In sekere gevalle kan spesiale vereffing reëlings getref word. |
||||||||||||||||||
| 9. | Die deelname is namens u gekoop onderworpe aan die reëls vir internet speletjies en UK lotto speletjie prosedure. In die geval van u mislukking om aan daardie reëls en prosedure te voldoen, sal die deelname namens u die eiedom van PlayUKinternet word en enige prysgelde gevolglik daarvan sal absolute die eiendom van PlayUKinternet bly. | ||||||||||||||||||
| 10. | PlayUKinternet behou die reg voor om hierdie diens, sonder voorafgaande kennisgewing, te onttrek. |
||||||||||||||||||
| 11. | PlayUKlottery.com en PlayUKinternet is nie een geassosieer met Die Nationale Lotto of geëndosseer deur Camelot Plc of die Nationale Lotto Kommissie nie. |
||||||||||||||||||
| 12. | Alle klante se data sal vertroulik wees en sal nie aan ander verkoop word nie. |
||||||||||||||||||
| 13. | U kredietkaart sal onmiddelik na die bevestiging van u bestelling geprosesseer word. |
||||||||||||||||||
| 14. | Vir transaksiesekuriteit gebruik ons SSL enkripsie. | ||||||||||||||||||
| 15. | Terugbetalings en Kansellasies:
|
||||||||||||||||||
| 16. | Ons stel aan die kaarthouer voor om alle elektroniese deelname se data, die reëls van die speletjie, die kanselasie regulasies en die betalings metode uit te druk sodat wanbegrip en latere besprekings kan vermy word. Hou hulle in ‘n maklik bekombare plek. | ||||||||||||||||||
| 17. | All bestellings sal onmiddelik geprosesseer word. | ||||||||||||||||||
| 18. | In die geval van ‘n verandering in die wetgewing van buitelandse/oorseese spelers wat EuroMillions Lotto deelname aankoop en\of EuroMillions Lotto deelname wat kommersieël verkoop word sal PlayUKinternet die reg voorbehou om aan te gaan om deelname in die lotto-trekking te aanvaar waar die nommers wat getrek en die prys wat uit betaal word presies gebaseer word soos kwoteer deur EuroMillions. PlayUKinternet behou ook die reg voor om pensioen uit te betaal op die wenprys wat 5 nommers + 2 gelukkige sterre en 5 nommers + 1 gelukkige ster bedrae gewen is. | ||||||||||||||||||
| 19. | “Force Majure” is van toepassig bv. PlayUKinternet sal geen aanspreeklikheid hê vir enige mislukking om deelname wat u bestel het te lewer nie of vertraging van lewering, wat veroorsaak word deur enige geval of omstandigheid buite redelike beheer. | ||||||||||||||||||
| 20. | U mag nie ‘n deelname aankoop of prysgelde eis as u onder die ouderdom van 18 is nie. |
||||||||||||||||||
Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.
PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.
Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou