Kliek op n item om die volle besonderhede te sien…
Ja, uitbetaling is gewaarborg! PlayUKinternet het 'n onvoorwaardelike belangsteling om ons lede uit te betaal. Ons maatskapy is op aanhoudende en herhalende besigheid gebaseer - sonder dit sou ons nie kon bestaan nie. Sedert ons aanvangs in 1998 het ons tot dusver 'n 100% uitbetalings rekord behaal.
Betaling: Betalingsbesonderhede moet eers aanvaar word voor PlayUKinternet U bestelling sal onderneem. Die mees gebruikte hoof internasionale kredietkaarte word aanvaar. Vir ander betalingsmetodes, stuur ons asseblief 'n e-pos na info@playukinternet.com
Versending: Die lotto trekking waarvoor u ingeskryf word is deur u op die SPEEL bladsy van hierdie webtuiste gekies. U kan vir 'n toekomstige trekking inskryf of soos benodig op die voorgenoemde bladsy. Ons kan ongelukkig geen inskrywings na die afsluittyd van 'n trekking aanvaar nie. Ons afsluittyd is 'n paar uur voor die amptelike afsluittye van die verskye trekkings. Dit is om te verseker dat alle inskrywings betyds gekoop en aanvaar word. Onmiddelik na u inskrywing sal 'n bevestigings epos aan u gestuur word. PlayUKinternet kan nie vir enige onuitvoering van spelers se internet diens verskaffers se pligte verantwoordelik gehou word nie.
Aangesien inskrywings binne 'n uur in bondels gedruk en gekoop word kan ons nie geld vir hierdie inskrywings terug betaal nie. Die enigste omstandighede waarop ons 'n terugbetaling of verandering kan oorweeg is as inskrywings oor meer as een trekking strek aangesien die aankomende inskrywings nog nie gedruk of gekoop sal wees nie.
PlayUKinternet behou die reg voor om sulke veranderinge en terugbetalings op hul eie diskresie to onderneem en sal nie vir foute in veranderde inskrywings verantwoordelik gehou word nie.
Kanselasies: Indien u met ons verskafte diens heeltemaal ongelukkig is sal ons 'n terugbetaling van u volle aankopie oorweeg tensy die redes vir u aansoek geldig is. PlayUKinternet behou die reg om sulke terugbetalings up hul eie diskresie te onderneem. Om vir 'n terugbetaling aansoek te doen, stuur ons asseblief 'n epos na info@playukinternet.com.
Alle wengeld word automaties by u rekening bygevoeg.
Voltooi die volgende stappe om u wengeld te eis.
1) Teken in me t u e-pos adres en wagwoord.
2) Kliek op REKENING SALDO
3) Kliek op EIS DIE PRYSE
4) Kliek op VERANDER NA KOEPONNE
5) U sal automaties vertel word hoeveel koeponne u kan kry met u wengeld.
U kan ook u wengeld as VONDSE eis. Volg die stappe bo, maar by stap 4, kliek eder op VUL FONDSE AAN.
Nog 'n opsie is om u wengeld te onttrek. Volg die stappe bo, maar by stap 4, kliek eder op KONANT ONTREKKING.
Ons volle terme en voorwaardes kan gevind word deur hierdie skakel te kliek.
Die lewenssiklus van 'n inskrywing begin met die koop van die kaartjie by 'n amptelike VK/VS lotto masjien. Die inskrywing is dan amptelik deel van die volgende lotto trekking en die gekose nommers word geplaas. Die bevestiging van die inskrywing is dan deur die lotto masjien gedruk en terug gegee aan ons agent wat die inskywings hanteer. Alle bevestigings word daarna na ons hoogsbeveiligde kantore geneem en in ons kluis geplaas. Ons rekenaars bepaal dan na die trekking welke inskrywings gewen het en 'n agent sal daarna die wengeld eis. Ons systeem laat u so gou as moontelik na die trekking weet of u inskrywing gelukkig was and daarna kan u besluit hoe om die wengeld te gebruik.
LottaRewards is PlayUKinternet se offisieële affiliasie program. Die program is 'n manier om die reeks van PlayUKinternet se dienste te offer en as vergoeding 'n persentasie van die verkope te verdien wat vergemaklik is deur die vennootskap.
Indien u, u eie webwerf, blog of nuusbrief het, is u in staat om in te skryf. Vir meer inligting besoek www.lottarewards.com.
Ons hef 'n premie om u lotto kaartjies te koop. Dit is hoekom:
1. Die inskrywings van rondom die wêreld moet in 'n veilige databasis gesit en beheer word.
2. Indien 'n speler wen word hulle automaties daarvan in kennis gestel deur middel van epos en/of 'n telefoon oproep, waar ookal in die wêreld hulle is. Telefoon kennisgewing word alleen vir wengelde meer as GBP200 gemaak.
3. Ons span verseker die akkuraatheid van wêreldwye bestellings en is daagliks in kontak met kliënte wat hulp benodig.
4. Ons span moet in alle lande waar ons in lottos deelneem fisies in tou staan om kaartjies te koop.
5. Ons handhaaf 'n groot groep personeel om te verseker dat die hele proses vlot loop en dat diens vlakke ten alle tye hoog is.
6. Ons webtuiste word permanent opgegradeer en bygewerk. Sekuriteitsvlakke wort ook streng gehandhaaf.
7. PlayUKinternet verskaf 'n premie diens en is 'n private maatskapy, dus het ons ruimte gelos vir 'n matige profyt in ons prysstruktuur.
Enige een kan speel, maar jy moet fisies in die land wees waar die trekking plaasvind om ‘n kaartjie te kan koop. Maar, PlayUKinternet het kaartjie kantore in die UK en die VSA, behalwe Europese kaartjie kantore wat die aankoping en die voortspruitende eising van pryse vergemaklik.
Omdat ons ‘n kaartjie-aanskaf diens is, moet ons fisies in ‘n tou staan om kaartjies te koop. Dit beteken dat ons personeel aanstel wat in alle opsigte geregtig is om daardie kaartjies aan te skaf, wat beteken dat ons nie noodwendig van dieselfde plek op ‘n gereelde basis koop nie. Dit hang alles van die hoeveelheid kaartjies wat gekoop word af en die beskikbaarheid van terminale om ons bestellings te voltooi. Sekere state in die VSA vereis ‘n voorafbepaalde afmerking van die inskrywing om die voorkeur van die boerpot uitbetaling(kontant bedrag of pensioenuitbetaling) aan te dui. Ons het ongelukking nie die luuksheid nie, en dit is die rede waarom ons ALLE kaartjies vir die hoër pensioen-gebaseerde boerpot uitbetaling merk. Dit moet duidelik wees dat enige kaartie wat by PlayUKinternet op www.playusalotteries.com of enige van die die betrokke webtuistes vir die PowerBall and MegaMillions lotto’s gekoop is, sal vooraf geselekteer word vir pensioenuitbetalings.
PowerBall laat boerpot wenners toe om hulle betalingsmetode te kies, binne sestig dae van die boerpot wen datum, die eerste betaling is die pensioenuitbetaling, en die tweede betaling is ‘n kleiner uitbetaling. Die uitbetaling se bedrag word op ons verskeie webtuistes in die hoof uitstalings-area van PowerBall aangedui wat die huidige jackpot se grootte wys. Dit is huidiglik slegs beskikbaar vir PowerBall, maar sodra hierdie opsie beskikbaar is vir ander lotto’s sal ons dit aandui.
Die uitbetalings struktuur van die twee VSA Multi-Staat lotto pensioen werk soos volg: Die PowerBall aangeduide boerpot bedrag word as ‘n pensioen oor ‘n tydperk van 29 jaar betaal . Sy onmiddelike waarde in kontant teenoor die wenner is naby aan, maar minder as, die helfde van die geadverteerde bedrag van die prys. Die werklike verhouding is afhanklik op die beraamde rente koers en ander faktore. MUSL begin met die waarde in kontant, op gebou vanaf ‘n persentasie van die verkope(huidiglik 30%) en bereken dan die geadverteerde boerpot bedrag vanaf daardie waarde wat gebaseer is op gemiddelde koste en die drie beste kwotasies. Die pensioen word dan gevolglik uitbetaal. Die MegaMillions aangeduide boerpot bedrag word bepaal en uitbetaal op dieselfde manier, maar die uitbetaling is gestruktuureerd oor 26 jaar. As u kaartjie-aanskaf agent, eis ons die prys namens u, en alle betrokke aftrekkings en berekenninge word gedoen voordat die prys oor betaal word aan u.
Elke lotto het ‘n spesifieke afsny tyd wat aan ons toelaat om die aankope te voltooi . Dit is, alhoewel, altyd die beste om aankope so vroeg as moontlike te doen omdat die web nogal stadig kan word as al die klante hulle kaartjies op die laaste nippertjie koop. Elke webtuiste vertoon ‘n aftelling van die afsny tyd op sy tuisblad. Dit is die ondertekenaars se verantwoordelikheid om deel te neem voor die afsny punt. Neem asseblief daarvan kennis dat “daylight savings time” wel die tyds-verskille tussen sekere lande kan afekteer.
Die hang van lotto na lotto af. In die geval van die UK lotto is daar ‘n maksimum van drie “rollovers”. Na ‘n derde “rollover” word die ongewende boerpot tussen die volgende reeks wenners gedeel. Die EuroMillions lotto kan baie meer kere oor rol. Maar, as die boerpot nie gewen word op die twaalfde agtereenvolgende week nie(bv. elf “rollovers”), dan word die jackpot prys ge-“roll down” deur dit tussen die wenners van die volgende vlak te verdeel, in plaas daarvan om dit weer voorentoe te rol. Die PowerBall en die MegaMillions lotto’s het nie ‘n limiet op die hoeveelheid kere die “rollover” kan plaasvind nie. Hierdie lotto’s sal oorrol totdat dit gewen word.
Die eising van klein pryse namens die PlayUKinternet ondertekenaars van die UK/VSA kleinhandelaars kan so gou as wat die sisteem weer na die trekking oop maak gedoen word. Groot pryse kan die volgende besigheidsdag geëis word namens die PlayUKinternet ondertekenaars. Fisiese betaling sal aan ons ondertekenaars binne 10 dae wat instruksies van die uitbetaling gegee is, gemaak word. Wanneer kleiner bedrae gewen word, verkies meeste klante dit om hulle wengeld weer te speel teen afslag pryse, of om hulle wengeld in hulle rekening te hou totdat daar genoeg is om ‘n ontrekkings-versoek te stuur.
U sal eerstens van u wenslag in kennis gestel word deur u resultate-pos. Teen hierdie tyd word al die wengeld onder toesig gehou en wag vir u instruksies. U kan u rekening balans op hoogte bring met u wengeld, kies om dit in ‘n bewysstuk om te sit of om die fondse as wengeld te onttrek. In die geval van onttrekkings word betrokke rekening inligting benodig vir deposito’s. Ons maak gebruik van ‘n geakkrediteerde internationale geld bewegings fasiliteerders vir bank oordrae en direkte deposito’s. Wanneer kleiner bedrae gewen word, verkies meeste klante dit om hulle wengeld weer te speel as ‘n bewysstuk (teen afslag pryse) of om hulle wengeld in hulle rekening te hou totdat daar genoeg is vir ‘n groot genoeg ontrekking.